Korpus: afr_wikipedia_2012_100K

Weitere Korpora

2.5.2 Distribution of Letter B in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 24372 Pryse in 1999 vir klein hoeveelhede van xenon was 10 € /L vir xenon, 1 €/L vir kripton en 0.20 €/L vir neon.
1 30442 Vigs begin ook die mediese fondse van ondernemings raak en dwing hulle om eerder eksterne diensverskaffers in te skakel as om self personeel aan te stel.
2 22387 Hierdie benadering het egter teen die einde van die 19de eeu in onbruik verval, omdat dit moeilik was om die idee van 'n infinitesimaal nougeset te definieer.
3 12516 Die saadvarings wat reeds aan die kwyn was, sterf heeltemal uit en baie broodbome volg dieselfde paadjie.
4 5999 So ook bevat die elektroniese beheerstelsel wat in beheer is van die opblaas van die motor se lugsakke, goud.
5 2614 Boulevard der Stars in Berlyn Die Boulevard der Stars is 'n steeds groeiende monument ter ere van bekende Duitse persoonlikhede uit die rolprent- en televisiebedryf.
6 1003 K. Hepburn, Me: Stories of My Life, 1991, bl.16 en 18 Altwee ouers is voorstaanders van Margaret Sanger se beweging vir geboortebeplanning, wat dit net ironies maak dat Hepburn die tweede kind van ses is.
7 409 Die bobbejaan of Kaapse bobbejaan (Papio ursinus) is, buiten die mens, die grootse primaat wat in Suider-Afrika voorkom.
8 159 We Butter The Bread With Butter (afgekort tot WBTBWB) is 'n elektrocore musiekduo vanuit Lübben ( Duitsland ) wat in 2007 gevorm is.
9 59 Verhoogde nitraat in die grondwater is 'n bekommernis vir drinkwater gebruik omdat nitraat kan inmeng met bloed suurstof vlakke in babas en veroorsaak methemoglobinemia of blou baba-sindroom.
10 24 Brown-Driver-Briggs Hebreeuse Leksikon, Thayer se Griekse Woordeboek, en Vine se Bybelwoordeboek) gebruik Strong se nommers in kruisverwysing ten einde ʼn hermeneutiese studiebenaderings te bevorder.
11 7 Selfs die onderskeid tussen intern en eksterne busse begin al vervaag, I²C kan byvoorbeeld as 'n interne of 'n eksterne bus gebruik word en InfiniBand is bedoel om interne busse soos PCI sowel as eksterne busse soos Fibre Channel te vervang.
12 4 Van die vernaamste bedrywe in die omgewing is bosbou, beesboedery, suiwelprodukte, graan en tabak, hoewel die landbousektor sedert die jaar 2000 feitlik in duie gestort het vanweë Robert Mugabe se beleid om beslag te lê op plase in wit beheer.
13 2 Die Vlaams Bijbelgenootschap ( Vlaamse Bybelgenootskap) is ’n Christelike interkerklike organisasie wat, net soos die Vlaamse Bijbelstichting en die Katholieke Bijbelstichting, Bybels versprei en die Bybelgebruik in Vlaandere aanmoedig.
14 3 Afrikaans word bykans in elke genre gebruik: Vanaf populêre musiek (byvoorbeeld Kurt Darren ) tot rock (byvoorbeeld Johannes Kerkorrel ), punk (byvoorbeeld Fokofpolisiekar ), industriële musiek (byvoorbeeld Battery9 ), en metal (byvoorbeeld K.O.B.U.S.! ).
1190 msec needed at 2017-11-21 01:55